Jeremia 17:22 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie op die Sabbatdag iets uit julle huise bring of enige werk doen nie. Die Sabbatdag moet vir julle ’n gewyde dag wees, soos Ek vir julle voorvaders gesê het.

Jeremia 17

Jeremia 17:19-24