Jeremia 17:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir my, Jeremia, gesê: “Jy moet in die Volkspoort gaan staan waar die konings van Juda ingaan en uitgaan. Jy moet ook in al die ander poorte van Jerusalem gaan staan,

Jeremia 17

Jeremia 17:17-20