Jeremia 16:9 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Daar sal in hierdie plek nie meer partytjies wees waar mense vrolik en bly is nie, en hulle sal nie meer trou nie. Dit sal in julle tyd gebeur en julle sal dit sien.

Jeremia 16

Jeremia 16:1-11