Jeremia 15:3 Bybel vir Almal (ABA)

“ ‘Ek sal julle straf op vier maniere: Die vyande sal party van julle doodmaak met swaarde, die honde sal julle dooie liggame wegsleep, die voëls sal julle vleis eet, die wilde diere sal julle opvreet.

Jeremia 15

Jeremia 15:1-7