Jeremia 15:18 Bybel vir Almal (ABA)

Hoekom moet ek aanhou swaarkry en seerkry?Hoekom verander dit nie?Dit help my nie dat ek aan U behoort nie,U is soos ’n rivier waar ek water wil drink,maar as ek daar kom, dan is dit droog.”

Jeremia 15

Jeremia 15:8-21