Jeremia 15:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, Jeremia, het gesê:“Ma, dit gaan sleg met my.Ek, jou kind, moet al die mense in die land beskuldigen vir hulle sê hulle het verkeerd gedoen.Ek het vir niemand geld geleen nie,en ek het by niemand geld geleen nie,maar almal wil hê ek moet sterf.”

Jeremia 15

Jeremia 15:5-13