Jeremia 14:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die wildedonkies staan op die heuwels waar daar nie plante groei nie, en hulle ruik die lug soos jakkalse. Hulle oë is dof, want daar is nie gras nie.

Jeremia 14

Jeremia 14:1-9