21. U moet ons nie los nie,want U is die Here.U is op hierdie plek Koning,U moenie dat mense nie meer hierdie plek eer nie.U moet onthou U het ’n verbond gemaak met ons,U moenie die verbond breek nie.
22. Nie een van die gode van die volkekan dit laat reën nie, die gode beteken niks,en die lug kan nie self reën laat val nie.Net U kan dit doen, Here, ons God,en ons wag dat U dit doen.