Jeremia 14:13 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, Jeremia, het gesê: “Ag, Here, my Here, hoor wat sê die profete vir hulle. Hulle sê U sê: ‘Julle moenie bang wees vir oorlog of vir honger nie, dit sal nie met julle gebeur nie. Ek sal dit altyd goed laat gaan met julle in hierdie land.’ ”

Jeremia 14

Jeremia 14:9-15