Jeremia 13:12 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet nou vir hulle sê: Die Here, die God van Israel, sê elke wynkruik moet vol wyn wees. Hulle sal vir jou sê hulle weet dat elke wynkruik vol wyn moet wees.

Jeremia 13

Jeremia 13:10-14