Jeremia 11:6 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê die Here vir my: “Gaan praat met die mense in die stede van Juda en op die strate van Jerusalem. Jy moet vir hulle sê: Julle moet gehoorsaam wees en doen wat Ek gesê het toe Ek ’n verbond gemaak het met julle voorvaders.

Jeremia 11

Jeremia 11:1-14