Jeremia 11:19 Bybel vir Almal (ABA)

Ek was soos ’n mak lam, hulle wou my slag, maar ek het dit nie geweet nie. Hulle het planne gemaak teen my en hulle het gesê: “Kom ons kap hierdie boom af saam met sy vrugte. Ons wil hom wegvat van die mense wat lewe. Niemand moet onthou dat hy gelewe het nie.”

Jeremia 11

Jeremia 11:16-23