Jeremia 11:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het gesê julle is soos groen olyfbomewat mooi vrugte dra, maar nou sal Hy vyande laat kom,en hulle sal skree en die olyfbome se blare brandof die blare van die takke af-eet.

Jeremia 11

Jeremia 11:15-23