Jeremia 10:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die dinge wat die heidene doen, is soos wind.Iemand kap ’n stuk hout af in die bosen ’n ambagsman kap dit reg met ’n byl.

Jeremia 10

Jeremia 10:1-9