Jeremia 1:7 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê die Here vir my:“Jy moenie sê jy is ’n kind nie,want Ek stuur jou na mense toe,en jy moet na hulle almal toe gaanen jy moet alles sê wat Ek vir jou sê.

Jeremia 1

Jeremia 1:1-8