Jakobus 5:9 Bybel vir Almal (ABA)

Vriende, julle moenie kla oor mekaar nie. As julle kla, dan sal die Here julle oordeel. Julle moet dit weet: Daardie Regter is naby, so naby soos iemand wat voor die deur staan.

Jakobus 5

Jakobus 5:8-14