Jakobus 5:20 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet dan onthou: As so iemand ’n ander gelowige help om nie weer verkeerd te doen nie, dan red hy hom van die dood. Dan sal die Here baie sondes vergewe.

Jakobus 5

Jakobus 5:13-20