Jakobus 4:6 Bybel vir Almal (ABA)

Maar God gee vir ’n mens nog meer genade. Daarom sê God in die Ou Testament: Wanneer mense dink dat hullevir ander mense kan spot,dan spot God vir húlle.Wanneer mense weet dat hullenie hulleself kan help nie,dan is God goed vir hulle.

Jakobus 4

Jakobus 4:1-11