Jakobus 3:5 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is dieselfde met die tong: Die tong is ’n klein deeltjie van die liggaam, maar hy spog dat hy groot dinge kan doen. ’n Klein vuurvlammetjie kan ’n groot bos aan die brand steek!

Jakobus 3

Jakobus 3:1-8