Jakobus 2:9 Bybel vir Almal (ABA)

Maar as julle dink een persoon is belangriker as ’n ander persoon, dan doen julle sonde, en die wette wys dan dat julle nie gehoorsaam is nie.

Jakobus 2

Jakobus 2:7-12