Jakobus 2:1 Bybel vir Almal (ABA)

My vriende, julle glo in die Here Jesus Christus wat die Koning is. Daarom moet julle nie dink dat een mens belangriker is as ’n ander mens nie.

Jakobus 2

Jakobus 2:1-4