Jakobus 1:26 Bybel vir Almal (ABA)

As iemand dink dat hy vir God dien maar hy dink nie voordat hy praat nie, dan bedrieg hy homself, en dan beteken sy godsdiens niks.

Jakobus 1

Jakobus 1:18-27