Hosea 9:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het gesê:“Ek was blyoor die mense van Israel,so bly soos oor druiwewat ’n mens in die woestyn kry,so bly soos oor die eerste vyeaan ’n jong vyeboom.Maar hulle voorvadershet die skande-afgod gaan dienby die stad Baäl-Peor,en hulle het net so stinken sleg gewordsoos die afgod.

Hosea 9

Hosea 9:4-17