4. “Hulle het koningsen amptenare gekiesen aangestel,maar hulle het nie vir My gevrawie hulle moet aanstel nie.Hulle het beelde gemaakvan goud en silwer.Daarom sal die vyandehulle doodmaak.
5. Hulle het in Samaria’n beeld gemaakvan ’n bul-kalf.Ek hou nie daarvan nie,Ek is baie kwaad vir hulle.Hoe lank sal hulle onrein bly?Altyd?
6. Daardie beeld is nie ’n god nie,want ’n Israeliet het ditmet sy hande gemaak.Daarom sal die vyandedie kalfbeeld van Samariastukkend slaan.
7. “Die mense van Samariawas soos die wind,maar die vyandesal soos ’n stormwind wees.Die vyande sal die bietjie koringwat julle afsny, alles op-eet.
8. Die Israeliete kry swaartussen die ander volke.Niemand hou van hulle nie,
9. want hulle het na Assirië gegaanen vriende gesoek.Die mense van Efraimis soos wildedonkieswat alleen rondloop.
10. Hulle het vriende gesoekby die ander volke,maar dit sal nounog slegter met hulle gaan.Ek sal hulle nouop een plek laat bly,en hulle sal baie swaar kry.Die koning van Assiriësal hulle baie belastinglaat betaal.
11. “Ja, die mense van Efraimhet baie altare gebouen hulle het sonde gedoenby al die altare.
12. Ek het al my wettevir hulle neergeskryf,maar hulle het gemaakof hulle niksvan my wette weet nie.
13. Hulle het vir My offers gebring,maar hulle het die vleis self geëet.Ek hou nie van hulle nie.Ek sal onthou dat hullesonde gedoen heten Ek sal hulle straf:Hulle sal moet teruggaanna Egipte.