Hosea 2:11 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal haar wingerdeen haar vyebome verwoes.Hulle sal soos die bosse word,die wilde diere sal hulle vreet.Sy het gesê:‘Dit is presentewat my afgode vir my gegee het.’

Hosea 2

Hosea 2:6-13