Hosea 14:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense sal weer woonin die skaduweevan die Libanon-berg.Hulle sal groei soos koring,hulle sal druiwe drasoos ’n wingerdstok,en hulle wyn sal so goed weessoos die wynvan die Libanon-berg.

Hosea 14

Hosea 14:4-9