Hosea 14:10 Bybel vir Almal (ABA)

Almal wat wysheid het,almal wat verstand het,moet luister na wat Hoseain hierdie boek geskryf het.Julle moet luister,want die paaie van die Hereis reg. Regverdige menseloop op die Here se paaie,maar die mense wat niena Hom wil luister nie,sal val.

Hosea 14

Hosea 14:6-10