Hosea 13:6 Bybel vir Almal (ABA)

Maar toe Ek vir hullekos gegee het,en hulle genoeg geëet het,toe het hulle hoogmoedig geworden hulle het vergeet dat Ek hulle God is.

Hosea 13

Hosea 13:3-12