Hosea 13:3 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sal die mensevan Efraim verdwynsoos ’n wolk in die oggend,soos dou wat vroeg weggaan.Hulle sal verdwynsoos kaf wat wegwaaivan die dorsvloer,soos rook wat komdeur ’n gat in ’n huis se muur.

Hosea 13

Hosea 13:1-9