Hosea 12:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Efraimvra die Assiriërsom hulle te help,maar dit help niks.Dit is soos iemandwat die wind probeer vang.Hulle lieg oral waar hulle gaan.Hulle soek moeilikheid,want hulle beloweom die Assiriërs te dien,maar hulle stuur olyf-oliena die Egiptenaars toe.Hulle vra die Egiptenaarsmoet hulle helpteen die Assiriërs.”

Hosea 12

Hosea 12:1-6