Hosea 11:9 Bybel vir Almal (ABA)

Ek is kwaad,maar Ek sal nie die mensevan Efraim doodmaak nie,want Ek is God,Ek is nie ’n mens nie.Ek is die heilige Godwat by jou is.Ek sal nie kwaad weeswanneer Ek kom nie.

Hosea 11

Hosea 11:1-11