Hosea 11:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ek wou nie hêhulle moet teruggaanna Egipte nie,en Ek wou nie hêdie koning van Assiriëmoet oor hulle regeer nie.Maar hulle wou nie terugkomna My toe nie.

Hosea 11

Hosea 11:1-11