Hosea 10:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die vyande sal die offer-plekkein Bet-El verwoes,daar waar die mense van Israelsonde gedoen het.Dorings en bossiessal op hulle altare groei.Hulle sal vir die bergeen die heuwels sê:“Val op ons, maak ons toe!”

Hosea 10

Hosea 10:1-10