Hosea 10:14 Bybel vir Almal (ABA)

Daar sal oorlog kom teen julle.Die vyande sal al julle stedeverwoes wat hoë mure het.Dit sal sleg gaan met jullesoos met die mensevan die stad Bet-Arbeltoe koning Salman die ma’sen hulle kinderssaam doodgeslaan het.

Hosea 10

Hosea 10:5-15