Hosea 1:8 Bybel vir Almal (ABA)

Gomer se dogter, Nie-Weer-Goed-Wees-Nie, het grootgeword en sy het nie meer aan haar ma gedrink nie. Gomer het toe weer swanger geword en sy het ’n seun gekry.

Hosea 1

Hosea 1:1-12