Hosea 1:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het begin om met Hosea te praat. Die Here het vir Hosea gesê:“Jy moet trou en jy moet kinders kry. Jou vrou en jou kinders sal ontrou wees, want al die mense in die land is altyd ontrou aan die Here.”

Hosea 1

Hosea 1:1-7