Hosea 1:10 Bybel vir Almal (ABA)

“Maar eendag sal die Israelieteso baie weessoos die sand by die see,’n mens kan dit nie meet of tel nie.Ek het vir hulle gesê:‘Julle is nie my volk nie,’maar daardie dagsal die mense vir hulle sê:‘Julle is kinders van die God wat lewe.’

Hosea 1

Hosea 1:2-12