Hooglied 4:2 Bybel vir Almal (ABA)

Jou tande is soos ’n trop skaap-ooie,skape wat skoon gewas en geskeer is.Elke ooi het tweeling-lammers, en almal het lammers.

Hooglied 4

Hooglied 4:1-3