12. Hy sê: “’n Tuin wat ’n muur rondom het!My suster, my bruid, is soos ’n tuinwat ’n muur rondom het,’n fontein wat tóé is.
13. Jou arms is soos ’n tuin vol granaatbomesaam met baie kosbare kruie, henna en nardus,
14. nardus en saffraan, kalmoes en kaneel,saam met al die wierook-bome, mirre en aalwyn saam met al die beste kruie.
15. Jy is soos ’n fontein in ’n tuin, ’n putmet water wat borrel,en strome water van die Libanon-berg.”