Hooglied 1:16 Bybel vir Almal (ABA)

Sy sê: “Man vir wie ek lief is, jy is regtig mooi,jy is ook pragtig, en ons bed is ook mooi,ons bed is onder die groen blare.

Hooglied 1

Hooglied 1:15-17