Hebreërs 8:12-13 Bybel vir Almal (ABA)

12. want Ek sal die dinge vergewewat hulle verkeerd gedoen het,Ek sal nie meer dinkaan hulle sondes nie.

13. God het gepraat van ’n “nuwe” verbond, en so het Hy gesê dat die eerste verbond nou die “ou verbond” is. Wanneer iets oud word en oud is, dan sal dit gou verdwyn.

Hebreërs 8