Hebreërs 7:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die Levi-priesters ontvang tiendes en hulle is mense wat sal sterf. Maar Melgisedek ontvang ook tiendes, en die Ou Testament sê dat hy aangehou het om te lewe.

Hebreërs 7

Hebreërs 7:1-16