Hebreërs 7:6 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Melgisedek was nie een van die Levi-priesters nie, en hy het ’n tiende van Abraham geneem. God het vir Abraham goeie dinge belowe, en Melgisedek het vir Abraham geseën.

Hebreërs 7

Hebreërs 7:5-10