Hebreërs 6:8 Bybel vir Almal (ABA)

Maar as daar dorings en onkruid groei, dan beteken dit niks, en dan is die tyd naby wanneer God dit sal vervloek. Aan die einde sal vuur die grond en alles daarop verwoes.

Hebreërs 6

Hebreërs 6:1-10