Daar is niemand wat belangriker is as God nie. Toe Hy vir Abraham ’n belofte gemaak het, het God nie gesê dat iemand sy getuie is nie. God was sy eie getuie toe Hy vir Abraham belowe het