Hebreërs 5:11 Bybel vir Almal (ABA)

Ons kan baie dinge vir julle hieroor vertel. Maar dit is moeilik om dit vir julle te verduidelik, omdat julle nie gou verstaan nie.

Hebreërs 5

Hebreërs 5:9-14