Hebreërs 4:11 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom moet ons hard probeer om daardie rus by God te kry, sodat niemand van ons so ongehoorsaam sal wees soos Israel was nie.

Hebreërs 4

Hebreërs 4:6-16