Hebreërs 13:5 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie baie lief wees vir geld nie, julle moet tevrede wees met dit wat julle het. Want God het gesê: “Ek sal jou nooit los nie, Ek sal nooit weggaan van jou nie.”

Hebreërs 13

Hebreërs 13:1-8