Hebreërs 13:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die God wat vrede gee, het ons Here Jesus, die groot Herder van die skape, weer laat lewe. God het dit gedoen omdat Hy sy ewige verbond met ons gemaak het toe die bloed van ons Here Jesus gevloei het.

Hebreërs 13

Hebreërs 13:13-25