Hebreërs 13:16 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie vergeet om baie goeie dinge te doen nie, julle moet graag van julle eie goed vir ander mense gee, want God is baie tevrede met daardie soort offers.

Hebreërs 13

Hebreërs 13:7-24